Kerkkampe

Aandag alle kerke, kerkleiers, jeugleiers en avontuurlustiges!! 

Kruisrivier kampterrein bied die perfekte fasiliteite benodig om ‘n tamaai lekker kamp aan te bied vir:

• Gemeentekampe en

• Jeugkampe

Fasiliteite

• Dames/dogters - 80 beddens
• Mans/seuns - 72 beddens
• Personeel - 16 beddens
• Addisioneel (by die saal) - 12 beddens

Kombuis
Nodige kombuistoerusting, spens, elektriese stoof met vyf plate en oond, yskaste, vrieskas en koelkamer. Ook 'n groot kuierstoep met eet tafels en bankies.

Saal
Toegrus met muurproppe. Daar is 140 stoele, 13 staaltafels en 'n kateder sowel as 'n truprojektor en klanktoerusting.

Daar is ook 'n lapa en swembad.

Aktiwiteite

• Kreatiwiteit
• Sinergisme
• Geestelike bemagtiging
• Leieridentifisering
• Leierskapsontwikkeling
• Groepskohesie
• Hoë-touebaan
• Lae-touebaan
• Literiabaan
• Doolhof en
• Balanseerbane