Skolliekampe

Wat is ‘n Skolliekamp?
Dis ‘n skoolverlaterskamp wat sedert 1999 vir matrieks van Pretoria en Mpumalanga aangebied word.

Kwaliteit gewaarborg!
As jy die hele kamp bywoon en nie aan die einde van die kamp voel dat dit die lekkerste en leersaamste week van jou lewe was nie, skryf binne twee weke aan ons. Ons sal jou kampgeld terugbetaal soner om vrae te vra!

Wat gebeur op Skollikampe?

Jy leer JOUSELF ken.
Jy maak baie vriende.
Jy leer GOD ken.
Jy ervaar die beste week van jou lewe.

Klik op die prent hieronder om 'n inskrywingsvorm af te laai of hier om elektronies in te skryf.