Kommentaar van kampeerders ontvang

Skole

“Dankie vir al die moeite – almal het dit so baie geniet,” 
   - Juf. C. Louw, Laerskool Julian Muller Groblersdal 

 “Onvergeetlike naweek,” 
  - Dept Hoof R le Grange, Laerskool Klipfontein Leierskamp

“Alles is so netjies –die kos is heerlik – julle voel soos familie! Dit is elke jaar ‘n  
  wonderlike kamp vir almal betrokke,” 
  - Me E de Lange, Gr 6 VLU Rabbedoekamp vir meisies

“Dit was so lekker. Die kiddies het hulle gate uit geniet,” 
  - Me N van Wyk, Laerskool Hendrina Mini –hokkiekamp

“Hoop om vir vele meer jare dié kampterrein te geniet,” 
  - Me J Davidson, Streeksekretaris, Girl Guides

“Uitstekende kursus. Heerlik geëet. Baie skoon en netjies. Ons het baie lekker gekamp,”    
  - Me L Terblanche, BCVO Gr 11 Leierskamp

“Ons het lekker gekuier,” 
  - Me H Korf, Skoolhoof, Dynamique Primary

“Ons is vriendelik ontvang, die geriewe is skoon en netjies en die kos keurig voorberei,”  
  - Me Kruger, Middelburg Primary Leierskamp

Kerke

“Fantastiese kamp. Baie dankie!” 
  - Mnr A van Zyl, Johannesburg

“Ons is met baie warmte en gasvryheid ontvang. Die kos was baie lekker! “ 
  - Jeugpastoor A Lessing, iGeneration

“Excellent facilities and food. We will come back,” 
  - Mr N Msiza God’s Family Church International

“Dit was absoluut fantasties!” 
  - Kampleier Shaun Northey, NG Kerk Oostelike Sinode Skoolverlaterskamp

“Dankie vir uitstekende fasiliteite en heerlike kos,” 
  - Me M Swartz, Ou Apostoliese Kerk Secunda

“Goed versorgde terrein. Heerlike etes, baie dankie,” 
  - Ned Herv Kerk Finale Jaar Kategesekamp

“Dankie vir die vriendelikheid. Die etes was baie lekker,” 
  - Dr C Booy NG Kerk Middelburg, Kanonkop