Welkom by Kruisrivier Kampterrein

Jan 13, 2016

Nuut by Kruisrivier!

Vir kampe kleiner as 30 persone.
Die eerste fase van die bouprojek vir kleiner kampgroepe is voltooi. Hierdie fasiliteit bestaan uit twee groter kamers met eie badkamerfasiliteite vir agt persone elk (slaap 16). In dieselfde kompleks sal ses dubbelkamers (met eie badkamers) gebou word, en beskik reeds oor ‘n eie kombuis en lapa. Dit sal kampgroepe van 20-30 persone kan huisves. Ideaal vir Belydeniskampe of kleiner skole se Leierskampe.
Category: General
Posted by: annelise