Tariewe

Nuwe tariewe vir 2017 geldig tot Januarie 2018

Tariewe:

  • Naweek tariewe beloop R120 per persoon per dag (vir 24 uur of gedeelte daarvan).
  • Dagbesoekers: R60 per volwassenes, R30 per kind onder 13 jaar.  Voorskoolse kinders is gratis
  • Gedurende die week is die tarief R 100 per persoon per dag (vir 24 uur of gedeelte daarvan)

‘n Deposito van R1 000 is betaalbaar met bespreking.  
50% is betaalbaar 2 weke voor bespreekte datum .
Volle rekening moet vereffen word binne 24 uur na kamp.

Etes:

  • Indien Kruisrivier kos voorsien:
Ontbyt – R 40 pp
Middagete – R 30 pp
Aandete – R 65 pp


  • Indien u self kos voorsien word ‘n tarief van R15 pp per dag gehef vir die gebruik van fasiliteite en breekware.
Indien u besluit dat Kruisrivier die kos moet voorsien sal ons Terreinbestuurder u kontak en reëlings ten opsigte van deposito en spyskaart met u bespreek.

Bank Besonderhede:

Kruisrivier Jeugkampterrein
ABSA Groblersdal
Tak kode : 334 147
Tjek rek : 900 155 999