-
Baie lekker hier.
Die natuur is pragtig en rustig.
xoxo ~ Jul 20, 2022 -
Die plek is mooi en baie lekker.
Ek wens ons kon langer bly. Daar is baie oulike diere, veral die perde.
Hoop ons kuier weer, maar ek weet nie of ons weer sal kom nie omdat dit 8ure weg van Durban af is. Maar als hier is beslis die beste!
Kylin ~ Jul 14, 2022 -
Alles is so netjies.
Baie dankie vir alles. Ons het baie lekker gekuier. Rus en vrede.
Groete van die Meintjiese van Secunda.
Wimpie en Rita (Lieburt en Henco) ~ Jul 14, 2022 -
Baie dankie vir julle gasvryheid tannie en oom.
Ons het dit als so baie geniet. Ons gaan beslis weer die kant toe kom. Baie lekker partytjie gehou. Net 'n klein voorstel. Tannie julle moet dalk net 'n klein fan in die chalets sit. Baie dankie dat ek my 30ste hier kon hou. En dankie vir al die ekstra moeite wat julle vir ons gedoen het.
Anneli ~ Feb 19, 2022 -
Dankie vir die gasvryheid.
Baie dankie vir 'n baie mooi skoon kamp. Dit is wonderlik om hier te kuier.
Horn familie ~ Nov 28, 2021 -
Dankie vir julle gasvryheid.
Johnny en Vriendin en kinders. Baie dankie vir die heerlike naweek. Dit was uitstekend gewees. Ons waardeer dit opreg. Ons sien julle binnekort weer.
Baie liefde van ons Uys familie.
Tiene, Linda en familie ~ Nov 19, 2021 -
Rustig, Heerlik, Lieflik, Gerieflik!
Dankie. Alles so goed en keurig ingerig. Hier kom jy 'n hond uit 'n bos kuier! Ons kom beslis weer MET die hele familie.
Seënwense vir julle harde werk.
VD Walt. Leeudrift. Thabazimbi ~ Apr 14, 2021 -
Awsome plek.
Dankie vir julle gasvryheid.
Sakkie, Debbie, Dera van der Walt ~ Mrt 13, 2021 -
Baie dankie dat ons ons gemeenskap diens hier kon doen.
Love die natuur en is baie lekker om hier te wees. Baie lekker stil hier.
Esmerelda, Mianke, Estinè ~ Feb 27, 2021 -
Awsome plek.
Natuur op sy beste.
Martie Prinsloo ~ Feb 14, 2021 -
Dankie, ons het lekker gerus en gekuier.
Julle terrein is pragtig,skoon en netjies.
Baxter ~ Feb 14, 2021 -
Dankie vir al die hulp en gasvryheid.
Ons het dit baie geniet. Pragtige stil plek in die natuur.
Hennie ~ Des 27, 2020 -
Gaan ons defnitief weer sien.
Van ons kant af, baie dankie vir 'n wonderlike plek en beste bestuurders. Waardeer julle gasvryheid opreg.
Tannie Martie en oom Jurg ~ Okt 31, 2020 -
Baie dankie vir 'n lekker kuier!
Dit is 'n wonderlike plek om by te wees en lekker in die natuur.
Betsie ~ Okt 31, 2020 -
Ek wil julle gelukwens
"Kampterrein is netjies, skoon en in 'n baie goeie toestand. Die werk en dryfkrag wat daar ingesit is, is net eenvoudig ongelooflik. Die mense is baie gasvry en vriendelik."
Hans, Pretoria ~ Okt 15, 2020 -
NG Kerk Middelburg, Kanonkop
“Dankie vir die vriendelikheid. Die etes was baie lekker,”
Dr C Booy ~ Okt 15, 2020 -
Finale Jaar Kategesekamp
“Goed versorgde terrein. Heerlike etes, baie dankie,”
Ned Herv Kerk ~ Okt 15, 2020
-
Ou Apostoliese Kerk Secunda
“Dankie vir uitstekende fasiliteite en heerlike kos,”
Me M Swartz ~ Okt 15, 2020 -
NG Kerk Oostelike Sinode Skoolverlaterskamp
“Dit was absoluut fantasties!”
Kampleier Shaun Northey ~ Okt 15, 2020 -
God’s Family Church International
“Excellent facilities and food. We will come back,”
Mr N Msiza ~ Okt 15, 2020 -
iGeneration
“Ons is met baie warmte en gasvryheid ontvang. Die kos was baie lekker! “
Jeugpastoor A Lessing ~ Okt 15, 2020 -
Johannesburg Kerk
“Fantastiese kamp. Baie dankie!”
Mnr A van Zyl ~ Okt 15, 2020
-
Middelburg Primary Leierskamp
“Ons is vriendelik ontvang, die geriewe is skoon en netjies en die kos keurig voorberei,”
Me Kruger ~ Okt 15, 2020 -
Dynamique Primary
“Ons het lekker gekuier,”
Me H Korf, Skoolhoof ~ Okt 15, 2020 -
BCVO Gr 11 Leierskamp
“Uitstekende kursus. Heerlik geëet. Baie skoon en netjies. Ons het baie lekker gekamp,”
Me L Terblanche ~ Okt 15, 2020 -
Streeksekretaris, Girl Guides
“Hoop om vir vele meer jare dié kampterrein te geniet,”
Me J Davidson ~ Okt 15, 2020
-
Laerskool Hendrina Mini –hokkiekamp
“Dit was so lekker. Die kiddies het hulle gate uit geniet,”
Me N van Wyk ~ Okt 15, 2020 -
Laerskool Julian Muller Groblersdal
“Dankie vir al die moeite – almal het dit so baie geniet,”
Juf. C. Louw ~ Sep 18, 2018 -
Laerskool Klipfontein Leierskamp
“Onvergeetlike naweek,”
Dept Hoof R le Grange ~ Sep 18, 2018 -
Gr 6 VLU Rabbedoekamp vir meisies
“Alles is so netjies –die kos is heerlik – julle voel soos familie! Dit is elke jaar ‘n
Me E de Lange ~ Jan 13, 2016
wonderlike kamp vir almal betrokke,”